Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192853 | Published: June 1, 2009 |

Mevrou Skaap, die piekniek en die koek

Mevrou Skaap, die piekniek en die koek

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Meneer en mevrou Hond is trots op hulle twee pragtige koeke. Saam met hulle dierevriende wil hulle 'n lekker piekniek gaan hou. Maar dan gebeur daar iets onverwags . . . 'n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where's Wally.

View full details