1
/
of
1
ISBN: 9781869192877 | Published: April 1, 2010 | Paperback
Kersfees in Carmona en ander stories
Kersfees in Carmona en ander stories
Author:Doc Immelman
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In 'n oorloggeteisterde Angola, word kaptein Piet Prinsloo gekonfronteer met meer as terroriste uit die Kongo wanneer sy verlede hom op Oukersaand inhaal. 'n Span bankrowers kom hul moses teë in die Chuosberge. 'n Veldwagter is op sy hoede toe twee uiters verdagte karakters by Etosha opdaag. Drie boesemvriende raak verlief op een meisie.
En 'n skrywer en 'n beeldskone filmster is gestrand op die Kaitschavlei.
Author Doc Immelman
Share
