1
/
of
1
ISBN: 9781869192884 | Published: June 1, 2009 | Paperback
Versamelde Boesmanstories
Versamelde Boesmanstories
Author:G.R Von Wielligh
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
G.R. von Wielligh (1859-1932) het Boesmanstories versamel om kampvure in die Karooveld, dit opgeteken en in vier dele gepubliseer. In hierdie publikasie, word Boesmanstories Deel I: Mitologie en legendes, en Boesmanstories Deel II: Dierestories en ander verhale, in een deel ná 90 jaar in eietydse Afrikaans heruitgegee. Boesmanstories is 'n ryk oes kosbare verhale, 'byna letterlik gered uit die mond van die vertellers deur Von Wielligh' (Hennie Aucamp).
Author G.R Von Wielligh
Share
