1
/
of
1
ISBN: 9781869192907 | Published: August 1, 2009 |
Die neukery met die appelboom
Die neukery met die appelboom
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marthinus Versfeld
Regular price
R 80
Regular price
R 300
Sale price
R 80
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die neukery met die appelboom is 'n herdruk van essays van die Suid-Afrikaanse filosoof Marthinus Versfeld, wie se honderdste verjaardag vanjaar herdenk word. Die fokus van hierdie bundel essays is die mens se verantwoordelikheid teenoor die natuur en die omgewing.
Author Marthinus Versfeld
Share
