Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192938 | Published: March 1, 2009 |

Lang reis na Ithaka

Lang reis na Ithaka

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Jy het my op reis te goed leer ken ...' Só open die bundel waarmee Van Niekerk sy tagtigste verjaardag vier op 22 Februarie 2009. Rudolf Johannes van Niekerk (Dolf) is op 22 Februarie 1929 op Edenburg in die Vrystaat gebore. Hy behaal 'n BA-graad aan die destydse Universiteitskollege van die Oranje-Vrystaat en later 'n BA (Hons) in Wysbegeerte aan Unisa. In 1950 sluit hy hom by die SAUK aan as omroeper/regisseur en debuteer drie jaar later in Standpunte met enkele gedigte.

View full details