1
/
of
1
ISBN: 9781869192945 | Published: September 1, 2009 |
Intieme afwesige
Intieme afwesige
Author:Cas Vos
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van liefdespoësie. In Intieme afwesige, sy vyfde bundel, is dit nie net die tema van die liefde wat die leser opval nie, maar ook die liefdevolle hantering van 'n wye register onderwerpe. Opvallend is die groot aantal gedigte oor kuns en kunstenaarsfigure soos Vincent van Gogh en die Suid-Afrikaanse skilder Marlene Dumas, die komponis J.S. Bach en die beeldhouer Michelangelo.
Author Cas Vos
Share
