1
/
of
1
ISBN: 9781869192969 | Published: April 1, 2009 |
Die panorama in my truspieël
Die panorama in my truspieël
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Daniel Hugo
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Vernuftige ontginning van woorde en woordbetekenisse, 'n aweregse sin vir humor en 'n ongewone kyk op die wêreld rondom ons kenmerk Daniel Hugo se poësie.
Die spel met woorde val in hierdie bundel ook op, soos in die gedig 'Naguil', waar die oorspronklike betekenis van die uitdrukking opgeroep en nuut ingeklee word. In 'Kokon' en 'Huwelik' weer word die werkwoord 'spin' se verskillende betekenismoontlikhede ondersoek en word katte, spinnekoppe, sywurms én vroue met mekaar verbind.
Author Daniel Hugo
Share
