1
/
of
1
ISBN: 9781869192976 | Published: May 1, 2009 |
Vrypas
Vrypas
Author:Dot Serfontein
Regular price
R 80
Regular price
R 300
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Op tagtig, verklaar Dot Serfontein, neem mens kennis van die ouderdom se bedryfsrisiko's - en neem dan vir lief daarmee dat selfs die Bybel stilbly oor wat ná tagtig met mens gaan gebeur. Jy vertel van dinge waaroor jy vroeër geswyg het en jy swyg oor dinge waarvan jy vroeër vertel het want as jy dié mylpaal oorgesteek het, het jy die vrypas om te maak soos jy wil, sonder dat dit teen jou aangeteken staan.
Author Dot Serfontein
Share
