Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192983 | Published: November 1, 2009 |

Veldwagter

Veldwagter

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Harry Kirkman was een van die Krugerwildtuin se bekendste 'eerste' veldwagters naas Harry Wolhuter. In hierdie heruitgawe (eerste uitgawe 1967) is dit tyd vir Kirkman om sy beroep neer te lê, moeilik soos dit vir hom is, en sy lewe as veldwagter vanaf die vroegste dae te hersien. Daar was die ysingwekkende oomblikke toe hy, nog swak van 'n hewige malaria-aanval, die mensvreterleeu gaan voorsit het, min wetende dat die mensvreter net treë van sy voertuig se oop deur af reeds vir hom wag ...

View full details