Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869192990 | Published: August 1, 2009 |

Ou Marico

Ou Marico

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 90
Regular price R 290 Sale price R 90
Sale Out of print
VAT included.

Uit die vertellinge van C.F. Gronum kry die leser 'n seldsame en insiggewende blik op die leefwyse van die negentiende-eeuse Boere in die Maricodistrik. Die ingewikkelde verhouding tussen hulle en Mzilikaze word hierin beskryf. Daar word byvoorbeeld vertel van tante Pertoors wat uiteindelik haar groen kappie aan Mzilikaze afgestaan het en hoe hy twee jaar later steeds hoogs in sy skik dié kappie gedra het!

Author C.F. Gronum

View full details