Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193010 | Published: March 1, 2009 |

Wonderdade van Staal Burger en ander stories

Wonderdade van Staal Burger en ander stories

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Staal - baasspeurder en minnaar van formaat - is onberispelik geklee in 'n aandpak, en die swart strikdassie lyk asof dit op sy haelwit hemp geverf is. Nie 'n haartjie is uit sy plek uit nie, en sy bruingebrande gesig verraai 'n gesonde buitelewe. Maar Staal se ma het hom die goeie raad gegee om nie te veel aan meisies te dink nie, daarom dink hy maar liewer aan die geheime organisasie K.22 ...

View full details