1
/
of
1
ISBN: 9781869193027 | Published: April 1, 2009 |
Die lenige liefde
Die lenige liefde
Author:Herman de Coninck
Regular price
R 60
Regular price
R 240
Sale price
R 60
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Herman de Coninck het die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse leser se verbeelding aangegryp met Liefde, Miskien (vertaal deur Daniel Hugo) in 1998. Die lenige liefde, 'n bloemlesing uit al De Coninck se werke, sal weereens die leser betower. Meer toeganklike poësie kom 'n mens nie aldag teë nie. Die werk van De Coninck spreek van innoverende beeldspraak waarvan die gebrek aan pretensie die leser aan sy strot gryp en maak lees, luister en onthou.
Author Herman de Coninck
Share
