Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193034 | Published: June 1, 2009 | Paperback

Fred se storie

Fred se storie

Regular price R 70
Regular price R 220 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Charlene het mos vir Fred gesê as jy iets van die lewe wil hê, moet jy sorg dat jy dit kry.
En Fred besluit om haar raad te volg - al is hy net sestien, swaksiende en verstandelik gestrem. Hy sal Kaap toe hike en sy pa gaan soek. Sy pa sal minder drink en hulle sal hul eie besigheid hê - Da Souza & Son - soos sy pa al soveel keer vantevore beloof het ...

View full details