1
/
of
1
ISBN: 9781869193089 | Published: October 1, 2009 |
Radelose Rebellie
Radelose Rebellie
Author:Albert Grundlingh
Author:Sandra Swart
Regular price
R 225
Regular price
R 0
Sale price
R 225
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In 1914 het 'n groep Afrikaners in verset teen die Unieregering gekom, aangevuur deur 'Siener' van Rensburg se visioene wat vertel het van die ondergang van die Britse ryk. Toe Louis Botha net ná die aanvang van die Eerste Wêreldoorlog aankondig dat die Unie Duits-Suidwes-Afrika sou inval, was die vet in die vuur en het honderde opstandige manne die wapen opgeneem. Volgens die joernalis L.E. Neame was dit 'one of the most curious and dramatic incidents in the Great War'.
Author Albert Grundlingh
Author Sandra Swart
Share
