1
/
of
1
ISBN: 9781869193102 | Published: July 1, 2009 |
Marthinus Theunis Steyn - President en volksman
Marthinus Theunis Steyn - President en volksman
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:M.C.E van Schoor
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Enige land se geskiedenis lewer figure op waarvan die grootsheid nie deur tyd en vergetelheid gestroop kan word nie. In die Suid-Afrikaanse konteks is Marthinus Theunis Steyn só 'n figuur: 'n man wat hom selfloos aan sy volk gewy het en bereid was om alles vir sy mense se vryheid op te offer.
Author M.C.E van Schoor
Share
