Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193119 | Published: February 1, 2010 |

Bloot mens

Bloot mens

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 60
Regular price R 200 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Die titel van hierdie bundel is veelseggend, want in hierdie debuut lê Jelleke Wierenga talle menslike swakhede bloot: haar eie, dié van mense na aan haar en ook dié van die nuwe politieke bewind. Sy skryf met 'n drif en vernuftigheid en voer die swakhede soms tot komiese uiterstes, veral wanneer sy klaarspeel met die verraad en ydelheid van minnaars. Tog bly die oorheersende indruk dié van 'n menslike kyk na ander mense.

View full details