1
/
of
1
ISBN: 9781869193164 | Published: June 1, 2009 |
Willer Blouwillestories
Willer Blouwillestories
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Blouwillem
Author:Willem Theron
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Blouwillem neem in Willer Blouwillestories onder andere seerowers onder die loep, hy besin oor Charlize se lewensverhaal, munt die Groot Vier en identifiseer Daai Kyk. Ook evalueer hy die dienste van 'n dokter wat spesialiseer in 'getoorde en mal mense, terug keering van verloore boyfriend/girlfriend, geswelte voete'. Blouwillem se aanhangers sal dit nou nie glo nie maar hy het al 'n roerende toespraak gelewer by 'n Swapo-rally en die dors met net 'n rooi Sparletta besweer.
Author Blouwillem
Author Willem Theron
Share
