Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193171 | Published: August 1, 2017 |

Die beste rympies ooit

Die beste rympies ooit

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Richard Scarry is wêreldwyd een van die gewildste illustreerders van kinderboeke. In hierdie versameling verras hy met 'n sprankelende kyk op vyftig klassieke kleuterryme. Daniel Hugo se vertalings van ou bekendes soos 'Little Miss Muffet', 'Simple Simon', 'Old Mother Hubbard' en 'Georgie Porgie' gee hulle 'n onverwagse nuwe lewe in Afrikaans.

View full details