1
/
of
1
ISBN: 9781869193188 | Published: September 1, 2009 |
Eend Dood en Tulp
Eend Dood en Tulp
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Wolf Erlbruch
Regular price
R 190
Regular price
R 190
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dat kinders vroeër of later prontuit vrae oor die dood sal vra, is iets waarvan elke ouer deeglik bewus is. Nietemin is die antwoorde selde prontuit of sonder eufemistiese kinkels wanneer dié vrae wel ter tafel kom. 'Kindervriendelike' boeke oor die dood bestaan wel - maar die natuurlikheid en openlikheid waarmee hierdie onlosmaaklike aspek van die mens se bestaan in Eend, Dood en Tulp hanteer word, is binne die Afrikaanse lesersraamwerk geheel en al vernuwend.
Author Wolf Erlbruch
Share
