Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193201 | Published: November 1, 2009 |

Raadslid Hamersma se voorvinger wys wes

Raadslid Hamersma se voorvinger wys wes

Regular price R 80
Regular price R 210 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Wessels, daai plekkie. Hulle't nou tien jaar van demokrasie. Destyds. Vele kak en drama en 'n geskiet. Gaan doen vir ons 'n storie.'
'Oor die skietery van destyds, vermoed ek?'
'Wel. Enigiets. Wessels. Vryf ou bronsplaatjies blink as dit moet. Maar iets nuuts. 'n Nuwe slant. Sal nog beter wees. Jy vlieg môre.'

Die winde van politieke verandering waai oor Hamerplein - daar waar die forse beeld van Raadslid Hamersma nou al so lank die rigting aanwys.

View full details