Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193218 | Published: August 1, 2009 | Paperback

Tafel vir twee

Tafel vir twee

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'As 'n boom in 'n bos val, en niemand is daar om dit te hoor nie, maak dit nog steeds 'n geluid?' lui die reeds geykte gesegde. As ek nie 'n naam het nie, bestaan ek dan werklik? Wie is ek sonder die mense wat my definieer? As ek anders optree as wat verwag word - is dit ek wat verkeerd is, of die verwagting? Dis van die vrae wat Ilse van Staden sonder pretensie en met fyn aanvoeling vir karakter in Tafel vir twee ondersoek.

View full details