1
/
of
1
ISBN: 9781869193263 | Published: May 1, 2010 |
Ysterklou die ongelukkige seerower
Ysterklou die ongelukkige seerower
Author:Anel Mare
Regular price
R 70
Regular price
R 190
Sale price
R 70
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ysterklou, kaptein van die seerowerskip Die Verwarde Meermin, is berug onder al die seerowers in die hele wereld. Hy is berug nie omdat hy baie dapper is, of baie slim is, of selfs baie boosaardig is nie. Die rede hoekom al die ander seerowers oor hom praat (en....laat ons nou eerlik wees...vir hom lag), is omdat Ysterklou die grootste ongeluksvoel is.
Ysterklou en sy suksesvolle, sjarmante en slim broer, Silwerswaard, is albei op soek na 'n skat. 'n Skat wat hulle pa aan hulle nagelaat het.
Author Anel Mare
Share
