1
/
of
1
ISBN: 9781869193294 | Published: December 1, 2009 |
Agter die elande aan
Agter die elande aan
Author:Willem D. Kotze
Regular price
R 80
Regular price
R 250
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Agter die elande aan is die vyfde in Willem D. Kotzé se gewilde T'sats-reeks en volg op T'sats se kind (2008).
T'sats se seun Tkô!lie moet bewys dat hy 'n man is voordat hy die mooi Ta!mi as vrou kan vat. Hy moet manalleen 'n eland soek, hom met sy gifpyl skiet en agter hom aan hardloop, totdat die eland dood neerval. Dan eers kan Tkô!lie die eland vir Ta!mi wys en 'n kerf op sy boogstok kry as bewys dat hy 'n jong jagter is wat 'n vrou kan vat.
Author Willem D. Kotze
Share
