Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193300 | Published: May 1, 2010 |

Drie swerwers in Suidwes

Drie swerwers in Suidwes

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

W.A de Klerk was een van die voortreflikste literêre joernaliste in Afrikaans. In Drie swerwers in Suidwes vertel hy die verhaal van 'n reis wat hy en sy reisgenote onderneem het deur Suidwes-Afrika in 1948. Hulle volg die voetspore van die Duitse geoloë Henno Martins en Hermann Korn wat in die Namib gaan skuil het tydens die Tweede Wêreldoorlog om die interneringskampe te ontsnap. Sy lewendige verteltrant laat dié veelbewoë stuk geskiedenis uit die stof van ou geskrifte opstaan.

Author W.A de Klerk

View full details