Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193317 | Published: December 1, 2009 |

Drie swerwers oor die einders

Drie swerwers oor die einders

Regular price R 100
Regular price R 310 Sale price R 100
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

W.A de Klerk was een van die voortreflikste literêre joernaliste in Afrikaans. In Drie swerwers oor die einders, vir die eerste maal in 1953 uitgegee, sit hy en twee vriende hul reis deur die uithoeke van Namibië (toe Suidwes-Afrika) voort. Hy vertel op boeiende wyse van hulle wedervaringe tussen die Boesmans saam met die legendariese P.J. Schoeman, en van hulle omswerwinge in Damaraland en die Kaokoveld, deur Ovamboland en die streke om die Kunene.

Author W.A. de Klerk

View full details