Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193355 | Published: September 1, 2017 |

My eerste boek van Alles

My eerste boek van Alles

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hier is dit nou!
'n Heerlike, groot eerste konsepteboek wat meer as 700 woorde aan kinders bekendstel.

Die lieflike Scarry-karakters is terug om konsepte soos tel, kleure, die alfabet, goeie maniere en groottes vir die kleingoed te leer.

Die beste van alles is: Hierdie boek is pret!

View full details