1
/
of
1
ISBN: 9781869193362 | Published: April 1, 2010 |
Kryt en Kordaat
Kryt en Kordaat
Author:Pieter Greeff
Regular price
R 80
Regular price
R 260
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Kryt en Kordaat is die verhaal van 'n Afrikaanse seun en 'n Boesmanseun in die 1930's. Kryt is vir agt jaar alleenkind op hul plaas Halt in die Kalahari.
Een koue wintersoggend verskyn die Boesmanseun en sy pa op Halt op soek na werk. Kryt sien dadelik die seun se fier en trotse houding, doop hom 'Kordaat' en is bly dat hy uiteindelik 'n maat het.
Author Pieter Greeff
Share
