1
/
of
1
ISBN: 9781869193379 | Published: July 1, 2010 | Paperback
Bettina Valentino en die Picasso Klub
Bettina Valentino en die Picasso Klub
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Niki Daly
Illustrator:Niki Daly
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ontmoet vir Bettina Valentino en haar kunspelle. Bettina is 'n kunstenaar wat nie eintlik binne die grense van 'n bladsy of 'n skilderdoek wil bly nie. Sy hou van kuns wat wild is en waarmee jy jouself kan uitdruk, en nooit OOIT vervelig is nie. Bettina se kuns kan 'n bietjie mal wees - vol verrassings en 'n paar skokke. Maar selfs Bettins weet nie watter effek haar kuns kan hê nie.
Share
