Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193393 | Published: October 1, 2009 |

Die huis van die digter en ander liefdesverhale

Die huis van die digter en ander liefdesverhale

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 60
Regular price R 200 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Liefde is die sentrale tema in die verhale in Die huis van die digter.
Liefde in Aucamp se werk vertoon 'n wye omvang en baie stemminge. Party verhale is snaaks, ander ontroerend, nog ander vreemd en geheimsinnig. 'n Waardevolle toevoeging tot Die huis van die digter is Aucamp se vertaling van 'The Return from the Kloof' deur Joey Muller, 'n vergete meesterstuk, met 'n hantering van die bonatuurlike wat gelykstaan aan dié van Edgar Allan Poe.

Author Hennie Aucamp

View full details