1
/
of
1
ISBN: 9781869193416 | Published: May 1, 2010 |
Hoekom praat grootmense so snaaks
Hoekom praat grootmense so snaaks
Author:Keina Swart
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel ... verbeel jou! Maar wat nog snaakser is, is dat Prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit. Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: Nou gaan die poppe dans. Regtig!
Author Keina Swart
Share
