Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193430 | Published: May 1, 2010 |

Ek is maar ene

Ek is maar ene

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 80
Regular price R 300 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Met bewondering, deernis en 'n skerp sin vir humor skets Dot Serfontein die geskiedenis van kontreie wat nie aan interessante mense ontbreek nie. In Ek is maar ene kring vertellinge van haar kinderjare en familie in die Vrystaat uit na kleurvolle karakters van die Kalahari en na (dikwels senutergende) reise met haar gesin na ander dele van Suid-Afrika.

View full details