1
/
of
1
ISBN: 9781869193447 | Published: March 1, 2011 |
Systap onder die juk
Systap onder die juk
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dot Serfontein
Regular price
R 80
Regular price
R 250
Sale price
R 80
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Met haar innemende en boeiende vertelstyl teken Dot Serfontein in Systap onder die juk verhale oor die lewens van 'n versameling merkwaardige mense op. Die leser leer ken 'n groep Noord-Vrystaters wat aan dié wêreld sy sonderlinge geskiedenis en karakter verleen het. Dit is 'n distrik 'lankal reeds bewoon deur verantwoordelike, stoere mense wat hulle deur niemand laat voorsê nie', soos dit in die titelverhaal gestel word.
Author Dot Serfontein
Share
