Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193461 | Published: December 1, 2010 |

Dapper Kinders van Suid-Afrika

Dapper Kinders van Suid-Afrika

Author:D Kotze
Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dapper kinders van Suid-Afrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van Suid-Afrika. Daar word vertel van die koue nag toe Klara Majola haar blinde pa gaan soek het. Jacobus Lombard onthou die ontberings wat hy as 15-jarige seun op die Dorslandtrek gely het en die dapperheid wat dit gekos het om te oorleef.Die Anglo-Boereoorlog het heelwat kinderhelde opgelewer. Penkoppe (seuns van ongeveer 10-15 jaar) het saam met die Boere op kommando gegaan en in sekere gevalle saam gesneuwel. Hierdie versameling van 36 verhale gee 'n blik op die heldemoed wat kinders jonger as 16 jaar aan die dag gelê het.

Author D Kotze

View full details