1
/
of
1
ISBN: 9781869193485 | Published: January 1, 2011 |
Die lewe en werke van kabouters
Die lewe en werke van kabouters
Author:Wil Huygen
Regular price
R 280
Regular price
R 0
Sale price
R 280
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Sê die woord 'kabouter' en mense dink aan koddige mannetjies met gepunte pantoffels, ondeunde laggies en appelwange wat net in sprokies en kinderverhaaltjies bestaan. Verder van die waarheid kan dié opvatting nie wees nie: Dis eerder 'n growwe belediging vir regte kabouters, wat hul klein postuur ten spyt, die mens in alle opsigte een oor is. Ja, kabouters bestaan.
Author Wil Huygen
Share
