1
/
of
1
ISBN: 9781869193508 | Published: June 1, 2010 |
Salmaklak
Salmaklak
Author:Ben Venter
Regular price
R 80
Regular price
R 250
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Oom Chris is die baas van Doodsedrif - of so het hy gedink. Sy vet, bruin kalf lê versuip langs die seekoeigat. Toe dryf oom Jan Oortjies se ou hond opgeblaas langs die oewer. Kraaibek, die mak bobbejaan, spring kort daarna waansinnig in die rivier en verdrink.
Telkens sien oom Chris se seuns die drietonige voetspoor op die riviersand. Manienk, een van die plaasseuns, meen dis Salmaklak, 'die gladde nat dier wat hier by jou in die water is'.
Author Ben Venter
Share
