1
/
of
1
ISBN: 9781869193539 | Published: March 1, 2010 |
Wat die water onthou
Wat die water onthou
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Louis Esterhuizen
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In hierdie bundel word verskillende vorms van water en die verband wat water met die mens het, verken: die see, riviere, mis, wolke, ys, wasem. Water is nie alleen die voorwaarde vir die bestaan van lewe nie, dit is die oerbron waaruit lewe ontwikkel het. Soos vloeiende water loop 'n verskeidenheid temas deureen in die bundel en word water juis 'n beeld van die veranderlikheid en onvastheid van dinge, gevoelens en idees.
Author Louis Esterhuizen
Share
