Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193546 | Published: April 1, 2010 |

Vlerke vir my houteend

Vlerke vir my houteend

Regular price R 60
Regular price R 250 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ek sien "n nuwe hemel
op Gobabis kom
die stof wat goud
oor Kerkstraat hang

ek sien ou Vaaltyn
sweeploos voor sy waentjie draf
en '34 se geraamtes herkouend
in die suurgras staan

ek sien die sonbesies rus
in die skadu van 'n engelvlerk
en in die immer droe dorpsdam
merk ek 'n spieeling

van waters waar rus is

Author Kobus Lombard

View full details