Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193560 | Published: February 1, 2011 |

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika 'n Uitgebreide versameling Boererate

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika 'n Uitgebreide versameling Boererate

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika is 'n versameling van 8705 boererate en het die eerste keer in 1965 verskyn. Vandag, 60 jaar later, lyk die mediese en farmakologiese landskap totaal anders. Daarom is dit so interessant - en soms lagwekkend - om te sien hoe vinnig ons mediese en farmakologiese kennis intussen gevorder het.

View full details