Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193584 | Published: May 1, 2010 |

Waar die wêreld wyd is

Waar die wêreld wyd is

Regular price R 70
Regular price R 300 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Anderkant die Gariep, in die harde, wye wêreld van die Noord-Kaap, het sedert die vroeg 1900's pioniersmense gewoon wat g'n stof of droogte, g'n lamsiekte of beespes kon onderkry nie. Dit was 'n tyd voor selfone en kitsoplossings, toe 'n man se woord nog sy woord was, en 'n afspraak 'n afspraak; 'n tyd toe jagtogte, Boeredanse en familietroues mense saamgesnoer het en swaarkry en verlies bloot 'n deel van die natuurwette was.

View full details