Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193591 | Published: May 1, 2010 |

Die Otters 1

Die Otters 1

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Cor Dirks
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Gits! Dis 'n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Die Otters besluit dis 'n tyd in hulle lewe dat hulle moet saamstaan, want 'n koshuiskind het nou maar eenmaal sy plesier en ellendes. Buks gaan toe mos en sê vir ou Biltong sy vingers ruik na sigarette - wat 'n ellende! Buks, Kassie en Litte sit buitendien in 'n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. 'n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie ... dis wat die kinders sê.

Author Cor Dirks

View full details