1
/
of
1
ISBN: 9781869193621 | Published: October 1, 2010 |
Oor Gode En Afgode
Oor Gode En Afgode
Author:Marthinus Versfeld
Regular price
R 80
Regular price
R 190
Sale price
R 80
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Oor Gode En Afgode is 'n herdruk van 'n vyftal essays van die Suid-Afrikaanse filosoof Marthinus Versfeld.
Die bundel het oorspronklik reeds in 1948 verskyn, maar die kwessies wat hierin bespreek word, is vandag steeds aktueel. Versfeld se groot bekommernis hier is dat die Westerse mens se opvatting van redelikheid en sy verhouding met die wêreld om ons, sedert die Verligting baie verskraal het.
Author Marthinus Versfeld
Share
