1
/
of
1
ISBN: 9781869193652 | Published: July 1, 2010 |
Diorama
Diorama
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Johann Lodewyk Marais
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Met hierdie bundel sluit Marais aan by sy bundel Aves wat uitsluitlik oor voëls gehandel het, maar in Diorama val die klem op diere. Marais is bekend daarvoor dat sy gedigte respek het vir wetenskaplike kennis: Die wetenskaplike name van spesies word by die gedigte gegee, die feite moet korrek wees en die habitatte waarin die diere, plante en voëls voorkom, word versigtig uitgebeeld.
Author Johann Lodewyk Marais
Share
