ISBN: 9781869193683 | Published: February 1, 2011 |
Agent Alex
Agent Alex
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Spioenkop Akademie is 'n eksklusiewe skool vir seuns en meisies van ouderdomme 8 tot 18. Al ons leerders is in hierdie skool omdat hul ouers of voogde op 'n manier betrokke is by die Geheime Diens. Spioene en geheime agente stuur graag hul kinders na Spioenkop Akademie, want hulle weet die kinders is hier veilig teen enige bedreiging. As die Geheime Diens hulp nodig het van die jongelinge vir een van hul geheime sendings, of as een van die skorriemorries van daardie verfoeilike organisasie, die Pioniers van Onderduimsheid en Vernietiging (POEV), probeer om die skool oor te neem, of een van ons onderwysers ontvoer, sal ons leerders reg wees.
Author Justin Richards
Share
