1
/
of
1
ISBN: 9781869193720 | Published: January 1, 2011 |
Voortrekkerstamouers 1835-1845
Voortrekkerstamouers 1835-1845
Author:Jan C. Visagie
Regular price
R 500
Regular price
R 0
Sale price
R 500
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Voortrekkerstamouers se eerste uitgawe het in 2000 verskyn en die hersiene uitgawe het in 2010 verskyn. In hierdie bygewerke uitgawe is 246 nuwe Voortrekkername bygevoeg. Die aantal persone wat die Groot Trek meegemaak het, beloop nou 23 000. Hierdie publikasie is baie besonders vanweë die 150 foto's van Voortrekkers wat met groot moeite deur die outeur opgespoor is.
Author Jan C. Visagie
Share
