Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193751 | Published: September 1, 2011 |

Die Kamferkis

Die Kamferkis

Regular price R 80
Regular price R 290 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die kamferkis is 'n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar gewaarsku teen die euwels en gevare van 'vreemde jongetjies'. Hulle het ideale gehad vir haar: die kunsjuffrou het Mien se talent raakgesien en haar plek was bespreek vir die kunsskool in Stellenbosch. Sy sou beslis nie agter die kasregister staan in die koöperasie nie. Toe ontmoet Mien die aantreklike Johan du Toit tydens die gesin se jaarlikse seevakansie op Eersterivier.

View full details