1
/
of
1
ISBN: 9781869193768 | Published: June 1, 2010 |
Doppers en Filistyne
Doppers en Filistyne
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:C.J. Langenhoven
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Stoffel Gieljam is 'n man met 'n grief, en sy grief is van so 'n aard dat hy hom nou maar tot die boekewereld wend in 'n poging om sy saak te lug, met sy neef Neelsie wat omsien na dinge soos spelling en sulke modegoed. En Neelsie help, want hy skuld sy oom 'n sommetjie geld.
Stoffel het 'n appeltjie te skil met die dorpse mense - heidense Nattes deur die bank - wat hulself Engels hou en dan 'n man se lewe versuur met belaglikhede soos dokters wat jou net dood wil he.
Author C.J. Langenhoven
Share
