Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193829 | Published: August 1, 2010 | Hardcover

Die drie vriende

Die drie vriende

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Mini Grey
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

In 'n huisie by die see woon 'n kat, 'n hond en 'n muis gelukkig saam. Op 'n dag klop 'n vreemdeling aan die deur en bied aan elkeen 'n spesiale geskenk. Wie is hierdie misterieuse verkoopsman wat hulle wêreld op sy kop keer? Kan hulle gelukkige huisie hierdie storm oorleef?

Author Mini Grey

View full details