Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193836 | Published: October 1, 2010 |

Tydelose gety

Tydelose gety

Author:Lina Spies
Regular price R 60
Regular price R 280 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Tydelose gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg 'bo alles wat vals is en stereotiep'. Selfs vir die sewentigjarige hou die lewe nog 'n volheid in en kan die vervulling van die liefde beleef word. Sy bring hulde aan groot figure soos Nelson Mandela, weer eens aan Anne Frank en aan 'n onbekende oorlewende van die holocaust wat met oop gordyne slaap om elke nuwe dag te verwelkom.

Author Lina Spies

View full details