Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193843 | Published: August 1, 2010 |

Bosmans van Drakenstein

Bosmans van Drakenstein

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In 1707 is die Nederlander Hermanus Bosman as sieketrooster van die gemeente Drakenstein aangestel. Hy is getroud met die dogter van 'n Franse Hugenoot, en oor die volgende honderd jaar het hy en sy afstammelinge prominente inwoners van die distrikte Paarl en Stellenbosch geword.

View full details