Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781869193874 | Published: August 1, 2011 |

Omdat ek so lief is vir jou

Omdat ek so lief is vir jou

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ysie Ysbeer weet al baie: waar die lekkerste visse swem, hoe 'n sneeuvlokkie smaak, dat die wind kan streel én byt, en wanneer die son of die maan skyn. Hy weet ook hoe ver hy van sy mamma af kan dwaal sonder dat hy in gevaar is. Daar is natuurlik dinge wat Ysie nog nie heeltemal verstaan nie, maar die antwoord op die heel belangrikste vraag ken hy goed ...

View full details